Maart, Marko en Mostly Matisse
Maart Maand gaan 'n opwindende tyd wees vir 7 de laan Kykers. Hier is solank 'n voorsmakie van watter opwinding daar vir julle wag....
* In Maart maand gaan Marko Greyling se hare waai.

* 'n Nuwe Restaurant - Mostly Matisse, gaan in die Laan opmaak en Kyriakis De Lange gaan 'n wonderlike launch vir die restaurant hou met Lieze Beekman as gas kunstenaar.


* Daar gaan 'n nuwe gesig in die laan wees. Clive (gespeel deur Paul Ditchfield) is die eienaar van die nuwe restaurant Mostly Matisse. Hy is 'n stiptelike besigheidsman wat wonderwerke van George en die span by Kyriakis De Lange verwag. Dit lyk ongelukkig of Dezi teen daardie tyd nog steeds blind gaan wees.



0 Comments:
Post a Comment
Links to this post:
Create a Link
<< Home