Wednesday, February 15, 2006

10 Oubaas "verspreuke" van die dag


Oubaas, gespeel deur Pierre van Pletzen het maar net 'n manier om sy idome om te draai en van sy gevleulde woorde is legendaries.

Hier is 'n paar van die bestes:
- As die kalwer in die put is, kan 'n man buitendien nie ploeg nie.
- Solank slapende honde sluimer, byt hulle nie
- Jong, as die koeël eers deur die konsistorie is....
- Dis makliker vir 'n kameelperd om deur die poorte van die hemel te kom as 'n ryk man...
- Die Kaap is nie meer Hollands nie, die boere het hulle al lankal opgeneuk
- Moenie jou smels met my varke meng nie
- 'n Mens gooi nie 'n donkie tweekeer mer dieselfde klip nie
- Is jy man of muishond, hê?
- Jy weet wat sê die Tien gebooie, laat jou ja, ja wees, en jou nee, nee.
- Francois Rossouw kan nooit sy sake uit ander mense se neuse hou nie.

0 Comments:

Post a Comment

Links to this post:

Create a Link

<< Home