Thursday, February 23, 2006

Die Hillside Times sit druk op die Oggendblad of is dit nou andersom?



Die moeilikheid het begin toe Mandla die voorblad storie oor die motorkar sindikaat voor die joernalis van die oggendblad se neus wegraap het en dit toe in die Hillside Times verskyn. Volgens die oggendblad joernalis het hy al die navorsing vir die storie gedoen maar toe het iemand sy navorsing net so vir Mandla op 'n silver skinkbord aangebied. Mandla gaan egter gou besef dat joernaliste waarheid sien in die gesegte:" 'n oog vir 'n oog " en dat sy stories net so maklik op die Oggenblad se voorblad kan verksyn. Daar snuffel juis iemand op sy rekenaar rond...

0 Comments:

Post a Comment

Links to this post:

Create a Link

<< Home