Het jy geweet?
• Die bekende 7de laan deuntjie is deur Louis van Rensburg gekomponeer en word deur die Soweto String Quartet uitgevoer.
• In die opening titles van 7de laan word Melville se strate gebruik om Hillside uittebeeld.
• Emma se Ma – Retha, gespeel deur Marlise Erwee, is ook ‘n voltydse skrywer vir 7 de laan.
• Nico Panagiotopoulos (George) en Christi Botha (Karien) is in die werklike lewe verloof.
• Pierre van Pletzen (Oubaas van Zyl) is in die werklike lewe met Sandra Vaughn (Debbie Meyer) getroud.
• Daar word van 07:30 tot 19:30 gewerk aan ‘n een vier-en-twintig minuut episode.
• Akteurs moet sowat 2 500 woorde per week leer.


0 Comments:
Post a Comment
Links to this post:
Create a Link
<< Home