Hilda se nuwe stokperdjie

Hilda het gister besluit dis tyd vir ‘n nuwe stokperdjie en dink Ikebana is net die ding.
Ikebana is traditionele Japanese blomme rangskikking. Waar blomme rangskikkings in die Weste bestaan uit simmetriese rangskikking van blomme in 'n vaas, is Japanese Ikebane (letterlike 'blomme aan die lewe hou') baie meer kompleks. Daar is baie skole, waarvan die populerste Ikenobo, Sogetsu en Ohara is. Daar is ook verskillende style wat van die tipe skool, die tipe plante en die vaas afhang.


0 Comments:
Post a Comment
Links to this post:
Create a Link
<< Home