Thursday, February 16, 2006
Waaroor gaan 7de Laan
7de Laan speel af in Hillside, ân denkbeeldige voorstad in Jhb. 7de Laan beeld 'n gemeenskap uit wat nou saamleef, vir mekaar omgee en natuurlik soms vassit. Met die ouer garde, die jongklomp, die opkomende sakemense, die intellektueles en families is 7de Laan ân volksegte program met humor, drama, aksie, spanning en hope pret.
Gasteboek
Om 'n boodskap in die Sewende Laan Gasteboek te los Kliek hier
Previous Posts
- Hoe lyk Hillside
- Hilda se nuwe stokperdjie
- Het jy geweet?
- 10 Oubaas "verspreuke" van die dag
- Emma se groot dag
- TERUG FLITS: Wie is Oom Francois?
- Vuishou
- Tussen Treine arriveer op die 7de Laan stasie
- Maart, Marko en Mostly Matisse
- Waar gaan Emma trou?
Disclaimer
All images used courtesy of the Official 7 de Laan Website/SABC 2/Danie Odendaal Produksies.
View My Stats


3 Comments:
Weet jy wat Zani... o, hi eerste van alles. Hoe ganit?... wel anyway, dis te veel moeite en ek dink ni dis die moeite werd vir my (en baie anner) om op die 7delaan website in te teken nie. Kan jy ni vir ons jou username en pin gee dan kan ons ook gaan kyk hoe lyk die TOER VAN HILLSIDE nie?
Thanx--- It's me
Om die 7delaan toer te neem
Username: blogger
Password: susoppel
As gereelde kyker van 7deLaan wou ek net hoor WAAROM nou die swart tale???? Is daar nie Muvhango vir die "swart Talliges" nie??? Daar word GEEN Afrikaans gepraat op Muvhango nie. 7de Laan is van die weinige Afrikaanse goed wat ons op TV2 kon sien, maar moet julle nou maar groet daar is gelukkig ander afrikaanse sepies soos Binnelanders waarin baie 7de Laan sterre buitendien nou te sien is. Hulle het seker gesien wat kom en 'n skuif gemaak, nou vaarwel want ek gaan ook maar saam met my ander pelle 'n skuif maak!!
Post a Comment
Links to this post:
Create a Link
<< Home