Wednesday, March 08, 2006

Charmaine breek die verlowing



Charmaine het in 'n baie brawe stap haar verlowing met Neville verbreek nadat dinge wat haar pla vir te lank opgehoop het.
Dit was 'n kombinasie van faktore wat haar oortuig het om die besluit te neem. Soos Neville se eks wat al ewig in Charmaine se slaai rondgekrap het, en Neville wat alewig te besig was om Charmaine met die bouery te help.

Charmaine het vir Neville gese dat sy lank oor die saak gedink het maar ek wonder of sy nie hals oor kop besluit het om die verlowing te breek nie. Soos wat gaan nou met die kothuis gebeur waarvoor Neville betaal? Gaan hy nogsteeds die kostes dra of gaan Charmaine geld by die bank moet leen? En sal Neville en Daleen weer bymekaar uitkom?

1 Comments:

At 9:36 PM, Anonymous WYNAND said...

Hey 7 de Laan !
Ek is 'n 19 jarige seun wat bekendstaan as OUBAAS se se-goed !!

Hy inspireer my met al sy finominale woord keuses wat hy gebruik !!!!!

Sels meisies vind dit SEXY as ek OUBAAS-TAAL praat !!!!! dankie OUBAAS !!!!!

 

Post a Comment

Links to this post:

Create a Link

<< Home